“Saam Boer Ons Vooruit”

Vir Laeveld Agrochem, is jóú sukses sonder twyfel die maatstaf waarmee ons ons eie sukses meet.

Laeveld Agrochem Agente
Skakel Ons Vandag!

 

 

Laeveld Agrochem

‘n vennoot wat werklik in jóú besigheid belê

‘n vennoot wat elke tree van die pad saam met jou loop

‘n vennoot wat deur elke uitdaging en triomf by jou staan

Laeveld Agrochem is so opgewonde oor Classics is Groot

Kyk gerus na die video om ‘n voorskou te sien van wat Classics is Groot jou bied!


Kliek onder om op hoogte te bly en ons videos te kyk.

Kyk Videos

Sosiale Media

#DidYouKnow

Timing can influence the nutritional value of your crops.

Continuous crop monitoring ensures the correct fertilisation rates at the right time. This ensures that the potential of the season is exploited to bring about maximum economic yields and nutrient use efficiency.

#NutritionMonth (North West Business Unit)
... See MoreSee Less

7 days ago  ·  

View on Facebook

Laeveld Agrochem shared Grootplaas's post. ... See MoreSee Less

Skakel Vrydag, 24 Maart 2017, om 5:30 in op kykNET, kanaal 144, vir nog 'n aflewering van #GROOTplaas. Elsa Esterhuizen gesels met Coralezet Erasmus oor miniatuurperde, spesifiek die perdjies se gebruike en hoe die mark vir dié diere lyk. Dan gesels Corne Liebenberg van Laeveld Agrochem oor die vindingryke wyses waarop dié maatskappy tegnologie inspan om sy kliënte met eersteklas advies te bedien. Aan jou gebring deur Laeveld Agrochem Borg -Nuus & Markte: #LaeveldAgrochem Kalenderborg: Bloemskou Bloem Show Miniature horse

1 week ago  ·  

View on Facebook

#DidYouKnow

Timing can influence the nutritional value of your crops.

Continuous crop monitoring ensures the correct fertilisation rates at the right time. This ensures that the potential of the season is exploited to bring about maximum economic yields and nutrient use efficiency.

#NutritionMonth (North West Business Unit)
... See MoreSee Less

1 week ago  ·  

View on Facebook

Latest Twetter Feeds

Laeveld_Agro @Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem  @Laeveld_Agro
#DidYouKnow Timing can influence the nutritional value of your crops. Continuous crop monitoring ensures the... https://t.co/leyhZIBCJG 

Ons Kundigheid

%
Puik Kliëntediens
%
Maklike Betaalopsies
%
Vinnige Aflewering

 

 

 

 

 

Biologiese Produkte

Laeveld Agrochem is ‘n toonaangewende speler in die Suid-Afrikaanse mark met ‘n toegewyde, hoogs opgeleide verspreidingsnetwerk van agente om gehalte diens te verseker.

Swamdoders

Swamdoders voorkom en genees siektes wat ernstige nadelige uitwerking op die kwaliteit van gewasse en die opbrengs kan hê. Laat ons jou help!

 

 

 

Onkruid- en Insekdoders

Laeveld Agrochem se fokus is geïntegreerde gewasoplossings vir beide oesbeskerming en oes-optimalisering – ontwikkel om bykomende waarde aan die produsente en die res van die voedselketting te verskaf.

Dieregesondheid

‘n Leier in die ontwikkeling van nuwe en beter maniere om siektes in plaasdiere te voorkom en te behandel.


 

ONS VENNOTE

Die Leiers in Gewasbeskerming

Ons het die voorreg om saam met van die mees bekende maatskappye te werk. Ons werk saam om te seker te maak dat die behoeftes van ons kliënte eerste kom.

 


 

 

ONS WONDERLIKE PRESTASIES

Tevrede Kliënte
Uitstekende Agente
Verskaffers
Beskermde Gewasse
Assosiaat Maatskappye

In Die Nuus

 

Getuigskrifte

 

Kontak Ons

SAAM BOER ONS VOORUIT

Vir Laeveld Agrochem, is jóú sukses sonder twyfel die maatstaf waarmee ons ons eie sukses meet.