“Saam Boer Ons Vooruit”

Vir Laeveld Agrochem, is jóú sukses sonder twyfel die maatstaf waarmee ons ons eie sukses meet.

Laeveld Agente
Skakel Ons Vandag!

 

 

Laeveld Agrochem

‘n vennoot wat werklik in jóú besigheid belê

‘n vennoot wat elke tree van die pad saam met jou loop

‘n vennoot wat deur elke uitdaging en triomf by jou staan


Sosiale Media

LOL - we hope you all have a wonderful weekend! Happy Friday everyone! #Friday #FridayFiesta ... See MoreSee Less

1 hour ago  ·  

View on Facebook

Artikel: Oes, gradering en opberging van soja...

Gebruik 'n stroper met 'n koringtafel en verstel dit vir die sojabone - die plante moet so na as moontlik aan die grondoppervlak gesny word sodat daar nie te veel peule aan die stoppels agterbly nie. Lees meer by: ow.ly/CNgCM
... See MoreSee Less

1 week ago  ·  

View on Facebook

Latest Twetter Feeds

Laeveld_Agro @Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem  @Laeveld_Agro
LOL - we hope you all have a wonderful weekend! Happy Friday everyone! #Friday #FridayFiesta http://t.co/UwzDmpwX6F 

Ons Kundigheid

%
Puik Kliëntediens
%
Maklike Betaalopsies
%
Vinnige Aflewering

 

 

 

 

 

Biologiese Produkte   

Laeveld is ‘n toonaangewende speler in die Suid-Afrikaanse mark met ‘n toegewyde, hoogs opgeleide verspreidingsnetwerk om gehalte diens te verseker.

Swamdoders   

Swamdoders voorkom en genees siektes, wat ernstige nadelige uitwerking op die opbrengs van gewasse en die kwaliteit kan hê. Laat ons jou help!

 

 

 

  Onkruid en Insek Doders

Laeveld se fokus is geïntegreerde gewas oplossings vir beide saad en oes beskerming, ontwikkel om bykomende waarde aan die produsente en die res van die voedselketting te verskaf.

  Dieregesondheid

‘n leier in die ontwikkeling van nuwe en beter maniere om siektes in plaasdiere te voorkom en te behandel.


 

ONS VENNOTE

Die Leiers in Gewasbeskerming

Ons het die voorreg om saam met van die mees bekende maatskappye te werk. Ons werk saam om te seker te maak dat die behoeftes van ons kliënte eerste kom.

 

 

ONS WONDERLIKE PRESTASIES

Tevrede Kliënte
Uitstekende Agente
Verskaffers
Beskermde Gewasse
Assosiaat Maatskappye

In Die Nuus

 

Getuigskrifte

 

Kontak Ons

SAAM BOER ONS VOORUIT

Vir Laeveld Agrochem, is jóú sukses sonder twyfel die maatstaf waarmee ons ons eie sukses meet.