Herfs Kommandowurm – opgedateer

  • Comments Off on Herfs Kommandowurm – opgedateer

Ons agente is deeglik opgelei om hierdie probleem te bekamp, het die kennis en monitering-metodes asook produk opsies, om vinnig en effektief op te tree teen die Herfs Kommandowurm.

Kontak ‘n Laeveld Agrochem-agent vir beproefde advies en korrekte toediening van die produkte.

Laai die opgedateerde pdf met inligting en produk opsies af.