Herfs Kommandowurm

  • Comments Off on Herfs Kommandowurm

LAEVELD AGROCHEM IS HIER OM TE HELP

Ons agente is deeglik opgelei om die probleem te bekamp, het die kennis en monitering-metodes asook produk opsies, om vinnig en effektief op te tree teen die Herfs Kommandowurm. Vroeë opsporing en behoorlike tydsberekening van ‘n insekdoder toediening is van kritieke belang. Kontak jou naaste Laeveld Agrochem-agent of skakel die noodnommer.

Die plaag het reeds versprei na Limpopo, Noordwes, Mpumalanga en Gauteng, met nuwe streke wat daagliks aangemeld word. Die kommandowurm veroorsaak ernstige blaar vreetskade asook direkte skade aan die koppe van mielie plante. Fall army worm/Amerikaanse, Herfs Kommandowurm, Spodoptera frugiperda-plaag is een van die moeiliker insekplae om te beheer.

Leaf-damage

Laai asb die aangehegte dokument af vir meer inligting.