Laeveld Agrochem | Lowveld Agrochem

Algemene Navrae: 012 998 5909 of info@laeveld.co.za

Fri,18Apr2014

Vereeniging
Louis Botha
Contact
  • Posbus 1034
    Vereeniging
    1930
  • This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • 079 692 2190

Verdien AgriBonuspunte op alle produkte deur Laeveld Agrochem aangekoop. Vir 'n volledige ontleding en sak-pas aanbevelings van hoe om die beste opbrengs uit u oes te haal kontak gerus vir Louis Botha, Potchefstroom en omliggende areas.

Meer oor Louis

Louis Botha is gebore in Vereenging 1985. Hy het daar gematrikuleer en besluit om sy passie vir die natuur verder te vat en het daarna Natuurbestuur gaan studeer. Hy het ook sy FGASA veldgids kursusse voltooi en het daarna in die wild- en jagbedryf begin werk

Hy het in Naboomspruit as Bestuurder en Profesionele jagter op n wildsplaas gewerk en letterlik sy passie vir die natuur uitgeleef, totdat die geleentheid in die landbou chemiese bedryf homself voorgedoen het in 2008,waar hy by sy pa aangesluit het in die Vereeniging streek.

Hier het dinge baie vining gebeur en Louis kon nie sy opgewondenheid keer om aan te sluit by die Laeveld Groep nie. 'n

Woord van Louis

"Ek voel trots om te kan sê ek is deel van so ‘n fantastiese groep! My passie en nuuskierigheid vir die bedryf en die natuur word net elke dag meer en meer. Ek is op my gelukkigste in die bos en natuur waar ek myself kan uitleef in die skepping wat ons uit God se hand ontvang het. Dit verstom my elke dag hoe presies elke plant, elke insek, elke boom ens bymekaar gesit is om die perfekte prentjie te skep! Ek het nooit gedink dat die landbouchemiese bedryf my tot so groot mate sou interesseer nie maar ek kan met sekerheid sê die gogga het behoorlik gebyt!!!"

 

Normal 0 false false false EN-US X-NONE X-NONE MicrosoftInternetExplorer4

Louis Botha is gebore in Vereenging 1985. Hy het daar gematrikuleer en besluit om sy passie vir die natuur  verder te vat en het daarna Natuurbestuur gaan studeer.   Hy het ook sy FGASA veldgids kursusse voltooi en het daarna in die wild- en jagbedryf begin werk

Hy het in Naboomspruit as Bestuurder en Profesionele jagter op n wildsplaas gewerk en letterlik sy passie vir die natuur uitgeleef, totdat die geleentheid in die landbou chemiese bedryf homself voorgedoen het in 2008,waar hy by sy pa aangesluit het in die Vereeniging streek.

Hier het dinge baie vining gebeur en Louis kon nie sy opgewondenheid keer om aan te sluit by die Laeveld Groep nie.

 

'n Woord van Louis

"Ek voel trots om te kan sê ek is deel van so ‘n fantastiese groep! My passie en nuuskierigheid vir die bedryf en die natuur word net elke dag meer en meer.

Ek is op my gelukkigste in die bos en natuur waar ek myself kan uitleef in die skepping wat ons uit God se hand ontvang het.  Dit verstom my elke dag hoe presies elke plant, elke insek, elke boom ens bymekaar gesit is om die perfekte prentjie te skep!

Ek het nooit gedink dat die landbouchemiese bedryf my tot so groot mate sou interesseer nie maar ek kan met sekerheid sê die gogga het behoorlik gebyt!!!"

Fields marked with * are required.

Captcha imageReload image




best magento templates for commercial website designed by magentothemes.tv, vietnam visa services, vietnam visa tours, vietnam visa home, vietnam visa trip, magento templates, magento templates, magento templates, bao ve, 2 dich vu bao ve, dich vu bao ve, chinh phu viet nam, website chinh phu viet nam, thoi trang, thoi trang, gia vang hom nay, web design blog tin tuc, suc khoe doi song, tin tuc online, tin moi 360, tin tuc online, phu nu viet nam, giai tri thoi trang tre, thiet ke website, lam dep, suc khoe, du lich, thu thuat cong nghe, thoi bao cong nghe, dien thoai sky, magento themes, prestashop themes, themetalent.com, wordpress themes