21
May

Koring Blaarvoedings Beginsels 101

AgChem Koring 1

AgChem Koring 2

AgChem Koring 3

AgChem Koring 4

AgChem Koring 5

AgChem Koring 6

AgChem Koring 7

AgChem Koring 8

 

11
Mar

Ry-plasing van mikro-elemente ‘n moet vir die mielieprodusent

Die vraag of mikro-elemente noodsaaklik is vir mielieverbouing in Suid-Afrika, is reeds oor en oor beantwoord en daar is weinig vooraanstaande produsente wat nie jaarliks rnikro-elemente toedien nie. Die vraag is egter watter manier van toediening die beste resultaat lewer.

Ryplasing

11
Mar

Novembermaand in die grondboonland

Planttyd bring ‘n gevoel van afwagting en hoop dat die seisoen wat voor-Ie goeie vrugte sal lewer. Dit hang egter van die produsent en sy beplanning af wat die potensiaal vir die grondboonoes gaan wees.

Novembermaand

10
Mar

Smart Trio – glifosaat-versoenbare mikro-elemente

Smart Trio is ‘n nuwe tegnologie blaarvoedingsproduk wat 100% versoenbaar is met jou glifosaatbespuitings en boonop met die amptelike toestemming van Monsanto, Dow en Syngenta…Smart Trio 1