Laeveld Agrochem
Agri Technovation
MyFarmWeb
Microlife Research Centre
Mezzanine

GEWASBESKERMING  
CROP PROTECTION

SUKSES STORIES | SUCCESS STORIES

Beste blomdrag wat die avokadoplaas al in 20 jaar ervaar het! Nog ‘n #AgriTechnovation bemestingsprogram sukses storie. Besoek www.agritechnovation.co.za of kontak jou naaste Laeveld Agrochem agent vir meer inligting.
#AT_Spore maak 'n draai in Hoedspruit. Tamaties en Saadlose Peppers, 'n eerste vir Suid Afrika, lyk tops danksy die volledige #AgriTechnovation bemestingsprogram. Dis nou mooi om te sien - lekker #AT_ness! Besoek www.agritechnovation.co.za of kontak jou naaste Laeveld Agrochem agent vir meer inligting.
Nog 'n tevrede kliënt in Kirkwood! Die suurlemoenbome is slegs 4 jaar oud en lewer top opbrengste en hoë kwaliteit uitvoer suurlemoene. Die bome is op 'n vol #AgriTechnovation bemestingsprogram. Besoek www.agritechnovation.co.za/services/ vir meer inligting.
Indrukwekkende blomkool en brokkoli opbrengste by 'n tevrede produsent in Britsomgewing, met #AgriTechnovation se bemestings- en blaarvoedingsprogram. Kontak ons vandag vir meer inligting oor ons kwaliteit produkte en innoverende dienste! 

LEES MEER | READ MORE

Kliek op die skakels hieronder vir meer tegniese inligting. | Click on the links below for more technical information.

KONTAK ONS | CONTACT US

Laeveld Agrochem Videos
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML
Follow us on Facebook
CUSTOM JAVASCRIPT / HTML