“Dit is letterlik waar dat jy die beste en vinnigste sukses kan behaal deur ander te help om sukses te behaal.” – Napolean Hill

 

Ons vennote

‘n Ketting is net so sterk soos sy swakste skakel. Juis daarom is Laeveld Agrochem verbind tot vennootskap op elke vlak. Hierdie verbintenis begin by ons keuse van strategiese vennote met die doel om die gehalteketting oor die hele spektrum tot by elke individuele kliënt te versterk.

 

 

Geassosieerde maatskappye


Laeveld Agrochem is ‘n geassosieerde maatskappy van:

SAAM BOER ONS VOORUIT